Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 19:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Jesus het daarna uit Galilea vertrek. Hy is na Judea toe, daar oorkant die Jordaan.

2. Oudergewoonte het ’n groot skare mense na Hom toe gestroom. Jesus het al die siekes onder hulle gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 19