Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 17:17 Die Boodskap (DB)

Jesus draai om na sy dissipels toe en sê vir hulle: “Julle ongelowiges! Hoeveel keer moet Ek dieselfde dinge oor en oor sê en doen voordat julle sal glo? Dit kan nie langer so aangaan nie! Kry julle lewens in orde. My geduld is nou besig om op te raak.”Jesus sê toe vir die man: “Bring gou die seun hier.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 17

Kyk Matteus 17:17 in konteks