Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 14:23 Die Boodskap (DB)

Toe almal weg is, het Jesus alleen teen die berg opgeklim om te gaan bid. Daar het Hy tot laat in die nag gebly.

Lees volledige hoofstuk Matteus 14

Kyk Matteus 14:23 in konteks