Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 14:19 Die Boodskap (DB)

Hy het die skare op die gras laat sit. Toe vat Hy die visse en die brood, kyk op na die hemel en sê vir God daarvoor dankie. Hy begin toe die brood in stukke breek en gee dit aan sy dissipels, wat dit weer aan die mense uitgedeel het. Jesus het aangehou om dit te doen totdat almal genoeg gekry het om te eet.

Lees volledige hoofstuk Matteus 14

Kyk Matteus 14:19 in konteks