Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 14:1 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd het Herodes Antipas, die heerser van Galilea, te hore gekom dat Jesus baie gewild onder die mense is. Hy het vir die amptenare wat in sy paleis gewerk het, gesê:

Lees volledige hoofstuk Matteus 14

Kyk Matteus 14:1 in konteks