Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:7 Die Boodskap (DB)

Van die saad het ook tussen lae doringbosse beland. Soos die bosse groter geword het, het dit die plantjies heeltemal doodgedruk.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:7 in konteks