Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:52 Die Boodskap (DB)

Jesus sê toe vir hulle: “Iemand wat geleerd is in die Joodse wet ken die ou boodskap. As hy My begin volg en verstaan, leer hy ook die nuutheid van God se boodskap ken. Hy is soos iemand wat ou en nuwe dinge in sy huis het en presies weet waar elkeen se plek is.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:52 in konteks