Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:5 Die Boodskap (DB)

Van die ander saad het op die groot rotse in die land geval. In die holtes van die rotse was daar grond. Die saad het gou opgekom, maar kon nie wortels maak in die vlak grond nie. Daarom kon die plantjies nie grootword nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:5 in konteks