Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:46 Die Boodskap (DB)

“’n Juwelier het die wêreld vol gereis op soek na goeie pêrels. Skielik loop hy ’n uitsonderlike en baie waardevolle pêrel raak. Hy wou dit vreeslik graag hê. Daarom gaan verkoop hy toe alles wat hy het en koop die pêrel.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:46 in konteks