Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:36 Die Boodskap (DB)

Daarna is Jesus en sy getrouste volgelinge alleen huis toe. Daar gekom, vra hulle Hom: “Ons verstaan nie mooi wat U met die verhaal van die onkruid bedoel het nie. Verduidelik dit asseblief vir ons.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:36 in konteks