Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:33 Die Boodskap (DB)

Jesus het verder gepreek: “Luister nou na die verhaal oor die suurdeeg. God se nuwe wêreld werk net so. ’n Vrou vat ’n bietjie suurdeeg en knie dit goed in ’n groot skottel deeg in. Na ’n ruk sal die suurdeeg elke stukkie deeg in daardie skottel laat rys.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:33 in konteks