Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:31 Die Boodskap (DB)

Jesus het voortgegaan met nog ’n verhaal: “God se nuwe wêreld kan met ’n baie klein saadjie, ’n mosterdsaadjie, vergelyk word. Iemand vat daardie klein saadjie en plant dit buite.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:31 in konteks