Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:20 Die Boodskap (DB)

“Daar het ook saad in die holtes van die rotse geval ... Party mense hoor die boodskap van God en is dan baie opgewonde, maar net ’n rukkie lank. Sodra hulle geloof iets van hulle begin vra of hulle opofferings moet maak, is hulle skielik nie meer so opgewonde en oortuig van alles nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:20 in konteks