Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:2 Die Boodskap (DB)

Daar was so baie mense saam met Hom dat Hy in ’n bootjie moes klim sodat almal Hom kon sien. Die mense het op die wal bly staan. Jesus was lief om verhale in sy preke te gebruik om so sy boodskap vir die mense duideliker te maak. Met die bootjie as sy kansel het Hy begin preek:

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:2 in konteks