Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 13:15 Die Boodskap (DB)

Hierdie mense is hardekop. Hulle hou hulle doof en blind. Daarom dring niks tot hulle deur nie. Van wat besig is om te gebeur verstaan hulle net mooi niks nie.“En wat is die gevolg? Hulle wil niks aan hulle verkeerde gesindheid teenoor My doen nie. Daarom sal Ek hulle ook nie geestelik gesond maak nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 13

Kyk Matteus 13:15 in konteks