Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:9 Die Boodskap (DB)

As julle ’n boodskapper van God verwag het, is julle heeltemal reg. Johannes is regtig so ’n profeet. Om die waarheid te sê, hy is die belangrikste profeet wat daar ooit was.

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:9 in konteks