Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:27 Die Boodskap (DB)

Na die gebed gesels Jesus toe verder met die mense: “My Vader het My gevra om al hierdie dinge op die aarde te kom doen. Hy het ook vir My alles gegee wat Ek nodig het om dit wel te kan doen. Ek en my Vader het geen geheime vir mekaar nie. Ons ken mekaar deur en deur. Niemand ken Ons soos Ons mekaar ken nie. Wil julle die Vader so leer ken? Ek kan julle aan

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:27 in konteks