Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 11:23 Die Boodskap (DB)

“Mense van Kapernaum, wat dink julle van julleself? Dink julle God gaan vir julle spesiale plekke in die hemel gee? Dan wag daar vir julle ’n baie groot ontnugtering! Julle plekke is eerder in die warm plek bespreek. Julle onthou mos nog hoe daardie sondige stad Sodom deur God vernietig is?

Lees volledige hoofstuk Matteus 11

Kyk Matteus 11:23 in konteks