Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:29 Die Boodskap (DB)

“Wat dink julle sal iemand vir ’n mossie wil betaal? ’n Paar sent miskien, of hoe? Al is hulle vir ons so min werd, gee God tog baie vir hulle om. Kyk net hoe sorg Hy vir hulle. Nou nog ’n vraag: Wat dink julle, vir wie gee God die meeste om, vir mossies of vir julle? Ek hoef eintlik nie eens hierop te antwoord nie:

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:29 in konteks