Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 10:10 Die Boodskap (DB)

Dit is ook nie nodig om groot tasse met baie klere te pak of allerhande spesiale reëlings vir die reis te tref nie. Immers, iemand wat werk, word tog betaal, al kry hy net kos om te eet vir al sy moeite.

Lees volledige hoofstuk Matteus 10

Kyk Matteus 10:10 in konteks