Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:6 Die Boodskap (DB)

Petrus het eintlik net gebabbel, want hy was heeltemal verbouereerd. Hy het nie geweet wat om te sê nie, want hy was bang.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:6 in konteks