Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:35 Die Boodskap (DB)

Jesus gaan sit toe en roep sy twaalf getrouste volgelinge nader. “Die een wat die belangrikste wil wees, moet die minste van almal word. Hy moet bereid wees om ander mense te dien.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:35 in konteks