Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:31 Die Boodskap (DB)

Hy wou die tyd gebruik om hulle meer te vertel en te leer wat hulle moes weet. Daarom wou Hy nie gehad het dat enigiemand moes weet dat hulle daar is nie. Hy sê toe: “Die Seun van die mens gaan aan mense uitgelewer word. Hulle sal Hom doodmaak, maar na drie dae sal Hy uit die dood opstaan.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:31 in konteks