Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:25 Die Boodskap (DB)

Jesus sien hoe die mense van alle kante af daar begin saamdrom. Hy praat toe streng met die bose gees: “Jy, gees wat keer dat hierdie seun kan hoor of praat, Ek sê nou vir jou, gee pad uit die seun uit en moenie ooit eens weer daaraan dink om terug te kom nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:25 in konteks