As U ons enigsins kan help, smeek ek U, sien ons verdriet raak en help ons, asseblief!”Jesus reageer toe: “Sê jy: ‘As Ek kan’? Wel, as ’n mens vertrou, is enigiets moontlik.”