Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:20 Die Boodskap (DB)

Hulle bring toe die seun. Toe die gees Jesus sien, laat hy die seun op die grond neerslaan en stuiptrekkings kry. Voor almal het die seun op die grond gelê en rol terwyl skuim by sy mond uitborrel.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:20 in konteks