Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 9:14 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus-hulle van die berg af by sy ander volgelinge aankom, sien hulle dat daar ’n hele gedoente aan die gang is, want ’n klomp mense het daar saamgedrom. Die Joodse geleerdes wat die Skrif moes uitlê, was met die volgelinge van Jesus aan die argumenteer.

Lees volledige hoofstuk Markus 9

Kyk Markus 9:14 in konteks