Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 8:23 Die Boodskap (DB)

Jesus vat toe die man aan die hand en lei hom uit die dorpie uit. Jesus spoeg toe op die man se oë en sit sy hand op die man. “Sien jy enigiets?” vra Jesus hom.

Lees volledige hoofstuk Markus 8

Kyk Markus 8:23 in konteks