Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:32 Die Boodskap (DB)

Daar gekom, bring hulle ’n man na Jesus toe wat nie kon hoor nie en baie swaar gepraat het. Hulle vra toe vir Jesus om sy hand op die man te sit en hom gesond te maak.

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:32 in konteks