Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:27 Die Boodskap (DB)

Jesus antwoord haar toe: “Wag jou beurt af. Dit is mos nie mooi om die geestelike kos uit Israel se mond te vat en dit vir onrein mense te gee wat nie deel van die verbondsvolk van God is nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:27 in konteks