Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:24 Die Boodskap (DB)

Van daar af is Jesus na die omgewing van Tirus toe. Hy het stilletjies by ’n huis ingegaan in die hoop dat niemand sou agterkom dit is Hy nie. Maar die plan het nie gewerk nie, want die nuus het vinnig versprei dat Hy daar is.

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:24 in konteks