Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:22 Die Boodskap (DB)

ontrou te wees in die huwelik, om meer te begeer as wat jy het, om mense kwaad te wil aandoen en allerhande skelmstreke te beplan, om nie om te gee wat jy doen nie, of dit nou reg of verkeerd is, om jaloers te wees op ander mense, om lelik met en van ander te praat, om te veel van jouself te dink en nie jou plek te ken nie en om sommer net ligsinnig te wees.

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:22 in konteks