Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:19 Die Boodskap (DB)

Weet julle nie dat die kos wat ’n mens eet in jou maag beland en later weer uitgeskei word nie? Dit raak jou nie regtig hier diep binne-in nie en daarom maak dit nie dat God jou nie wil hê nie. (Dit beteken dat Jesus eintlik ook gesê het dat geen kos ’n mens vir God onrein en so onaanvaarbaar kan maak nie.)

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:19 in konteks