Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:13 Die Boodskap (DB)

Wat God wil hê, word dus eenkant toe geskuif. Julle steur julle nie daaraan nie, maar dwing julle eie menslike tradisies op almal af en forseer hulle weer om dit vir hulle kinders te leer. En Ek kan nog baie ander sulke voorbeelde vir julle opnoem.”

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:13 in konteks