Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:11 Die Boodskap (DB)

Maar kyk wat het julle met Moses se woorde gemaak. Julle sê dat iemand vir sy ouers kan sê: ‘Jammer, ek het niks om vir julle te gee nie en ek kan julle ook nie help as julle hulp nodig het nie, want ek het al my goed vir die Here opsy gesit.’

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:11 in konteks