Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 7:1 Die Boodskap (DB)

’n Klomp baie belangrike Jode uit Jerusalem kom toe na Jesus toe. Party van hulle was deel van die streng godsdienstige groep van die Fariseërs en daar was ook ’n paar wie se werk dit was om te sê hoe ’n mens die Skrif en veral die wet moes verstaan.

Lees volledige hoofstuk Markus 7

Kyk Markus 7:1 in konteks