Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 6:4 Die Boodskap (DB)

“So gaan dit maar,” het Jesus toe gesê. “Iemand wat deur God gestuur is om met mense oor God te praat word oral op die hande gedra, behalwe deur die mense onder wie hy grootgeword het.”

Lees volledige hoofstuk Markus 6

Kyk Markus 6:4 in konteks