Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:42-43 Die Boodskap (DB)

Die dogtertjie het dadelik opgestaan en tussen hulle rondgestap. Sy was twaalf jaar oud. Jesus vra toe dat iemand vir haar kos moet gee. Die mense wat daar gestaan het, was totaal uit die veld geslaan. Jesus het hulle baie mooi gevra om nie vir enigiemand te vertel wat daar gebeur het nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:42-43 in konteks