Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:40 Die Boodskap (DB)

Die mense bars toe uit van die lag asof Jesus nie weet wat Hy sê nie. Hy jaag toe al die mense uit die huis uit, behalwe die ouers en sy drie volgelinge. Saam is hulle na die bed van die dogtertjie toe.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:40 in konteks