Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:35 Die Boodskap (DB)

Jesus was nog besig om met die vrou te praat toe ’n paar mans van Jaïrus (die leier van die sinagoge) se huis af daar aankom. Hulle het slegte nuus gehad: “Jou dogter is dood. Los vir Jesus. Moet Hom nie verder pla nie.”

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:35 in konteks