Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:15 Die Boodskap (DB)

Daar aangekom, sien hulle die woeste man rustig by Jesus sit. Hy was netjies aangetrek en het normaal opgetree, soos enigeen van hulle. Dit het hulle bang en onseker gemaak.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:15 in konteks