Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 5:13 Die Boodskap (DB)

Skaars het Jesus hulle toegelaat of hulle is uit die man in die varke in. Die varke het heeltemal mal geword. Hulle het verwilderd op loop gegaan, teen die skuinste af, die see in. Daar was omtrent 2 000 en die laaste een van hulle het versuip.

Lees volledige hoofstuk Markus 5

Kyk Markus 5:13 in konteks