Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 3:5 Die Boodskap (DB)

Jesus het verontwaardig na hulle gekyk. Hy was veral omgekrap omdat hulle nie hulle fout wou insien en erken dat hulle verkeerd was nie. Hy sê toe vir die siek man: “Steek uit jou hand.” Hy doen dit toe, en daar was sy hand heeltemal gesond.

Lees volledige hoofstuk Markus 3

Kyk Markus 3:5 in konteks