Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 3:20 Die Boodskap (DB)

Jesus is toe weer huis toe. Die mense het so om Hom saamgedrom dat Hy en sy dissipels nie eens ’n kans gekry het om te eet nie. Jesus het die wonderlikste dinge gedoen wat geen gewone mens kon doen nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 3

Kyk Markus 3:20 in konteks