Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:26 Die Boodskap (DB)

Dit was in die tyd toe Abjatar in beheer van al die priesters was. Dawid is in die blyplek van God in en het die brood geëet wat spesiaal vir God eenkant gesit is. Net die priesters is mos toegelaat om dit te eet. Boonop het Dawid vir sy manne ook daarvan gegee.”

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:26 in konteks