Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 2:10 Die Boodskap (DB)

Julle weet dat iemand net sonde kan vergewe as hy die mag het om dit te doen. Kyk mooi, die Seun van die mens kan dit hier op aarde doen.” Toe praat Jesus met die lam man:

Lees volledige hoofstuk Markus 2

Kyk Markus 2:10 in konteks