Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:39 Die Boodskap (DB)

’n Bevelvoerder van die Romeinse soldate het reg voor die kruis gestaan. Hy het gehoor hoe Jesus skree en het gesien hoe Hy dood is. “Hierdie man was sowaar die Seun van God,” was al wat hy gesê het.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:39 in konteks