Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:36 Die Boodskap (DB)

Een van hulle bring toe vinnig ’n spons wat in wyn gedruk is. Hy sit die spons op ’n stok sodat Jesus kon drink en sê: “Los hom nou uit sodat ons kan sien wat gaan gebeur. Miskien kom haal Elia hom van die kruis af.”

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:36 in konteks