Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:31 Die Boodskap (DB)

Die godsdienstige leiers van die Jode het net so te kere gegaan. Hulle het Jesus onder mekaar gespot: “Dit help nou veel. Ander kon hy help,” het hulle gesê, “maar nou kan hy homself nie eens uit die moeilikheid help nie.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:31 in konteks