Ou Testament

Nuwe Testament

Markus 15:29 Die Boodskap (DB)

Die mense wat daar verbygestap het, het hulle kop geskud. Hulle het allerhande lelike dinge vir Hom geskree en Hom gespot. “Komaan, jy het so gespog dat jy die tempel sal afbreek en weer in drie dae sal opbou. Toe, wys nou wat in jou steek.

Lees volledige hoofstuk Markus 15

Kyk Markus 15:29 in konteks